Jaarboeke

Intermediêre Fase Studies 400


 
Modulekode IPH 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Om studente bloot te stel aan benaderings, teorië en kwessies met betrekking tot die Intermediêre Fase leerder. Die module fokus ook op kurrikulum sake (insluitende die wat betrekking het tot fundamentele Wiskunde) so wel as klaskamerbestuur in die Intermediêre Fase. Die module fokus op die volgende temas van fase spesifieke teorie, klaskamer kommunikasie/bestuur/disipline, vroeë identifikasie van leer en emosionele probleme, kurrikulumoorsig/ bestuur/ aanpassing/ bystand.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 7 tutoriale per jaar, 48 lesings per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences